blouoog.wordpress.com
Adam leef nog… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2008/03/09/adam-leef-nog
Die een wat alles sien…. Nou’t ek darem lekker gelag…. Oupa Frans sluit sy oë. Adam leef nog…. 9 Maart , 2008. 8230;maar ly aan akute internetlessness. En hy is deesdae ‘n onderwyser. En hy het reeds sy eerste onderwyspos bedank. En hy begin volgende kwartaal by ‘n ander skool. Hy kom vertel jul alles as Telkom so ver sal kom om vir hom ‘n telefoon te bring…. Responses to “Adam leef nog…”. Feed for this Entry. 9 Maart , 2008 om 20:54 nm. Ek is baie bly jy lewe nog! 11 Maart , 2008 om 7:14 vm. Jy lewer ko...
blouoog.wordpress.com
Die Blou Oog | Die een wat alles sien… | Page 2
https://blouoog.wordpress.com/page/2
Die een wat alles sien…. Wat is ‘tag’ in Afrikaans? 29 November , 2007. Het my eerste getag, en Sonkind. Ek het al soveel van hierdie tipe goeters gedoen dat ek mooi sal moet dink om myself nie te herhaal nie. Hier is dit:. Daar word gereeld vir my gesê ek het ‘n sagte stem, en ‘n goeie telefoon persoonlikheid. Hierdie is my lewensnommer volgens numerologie. Ek korrigeer mense se taalgebruik terwyl hulle praat. Ek hoop julle het dit baie insiggewend gevind. Beskou julsef as getag…. 20 November , 2007.
blouoog.wordpress.com
Oupa Frans sluit sy oë | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2008/06/03/oupa-frans-sluit-sy-oe
Die een wat alles sien…. Adam leef nog…. And he rises from the ashes…. Oupa Frans sluit sy oë. 3 Junie , 2008. Francois Jacobus van Zyl. 6 Mei 1913 – 2 Junie 2008). Responses to “Oupa Frans sluit sy oë”. Feed for this Entry. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Adam leef nog…. Van gym en dit.
blouoog.wordpress.com
Nou’t ek darem lekker gelag… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/12/11/nout-ek-darem-lekker-gelag
Die een wat alles sien…. Adam leef nog…. Nou’t ek darem lekker gelag…. 11 Desember , 2007. Responses to “Nou’t ek darem lekker gelag…”. Feed for this Entry. 11 Desember , 2007 om 16:58 nm. Die beste is die gesiggie in die heel laaste paneel! Twaalf op ‘n slag? Ek is seker dis onaangenaam…. 5 Februarie , 2008 om 22:11 nm. Jy is ALWEER getag. Gaan lees hier. Http:/ sonkind.wordpress.com/2008/02/05/top-10-moermeter-aanjaers/. Waaroor dit hierdie keer gaan! Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie.
blouoog.wordpress.com
Van gym en dit… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2011/02/23/van-gym-en-dit…
Die een wat alles sien…. And he rises from the ashes…. Van gym en dit. 23 Februarie , 2011. So kry ek toe laasweek ‘n email van Discovery Vitality wat my inlig dat ek voor 31/03/2011 die gym 20 keer moet besoek as ek nie my afslag tarief wil verbeur nie. Ek hou nie eens van gym nie. En ek het my rug twee naweke terug seergemaak. En hoe het ek my rug seergemaak? Deur ‘n klein bakkie lasagne uit die oond te haal. Klieks, en uit is my rug. En, oja, ek het al 50g verloor! Feed for this Entry. Van gym en dit.
blouoog.wordpress.com
Adam 101 | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/08/02/adam-101
Die een wat alles sien…. Ek voel soos Suid-Afrika na 2010…. 2 Augustus , 2007. Vir die van julle wat nog nie van Adam weet nie, hier volg ‘n kort opsomming:. 1 Ek het blou oë. 2 Ek het mooi hande. 3 Ek het mooi bene. 4 Ek het vir twee jaar geballet (verwys terug na nr.3). 5 Ek swot sielkunde. 6 My pa is dood toe ek 4 en 3/4 jaar oud was. 7 Ek trek tans by stiefpa nommer twee. 8 Ek hou heelwat meer van stiefpa nommer twee as van stiefpa nommer een. 9 Ek hou van my baas. 10 Ek hou van my naam. 31 In die wi...
blouoog.wordpress.com
And he rises from the ashes… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2008/09/13/and-he-rises-from-the-ashes
Die een wat alles sien…. Oupa Frans sluit sy oë. Van gym en dit. And he rises from the ashes…. 13 September , 2008. Wat ‘n jaar was dit nie… Vir die eerste keer in ‘n lang tyd het ek ‘n vinnig genoeg internetkonneksie en genoeg tyd om vir julle ‘n ou possie te kom skrywe. Adam is deesdae ‘n onderwyser. Dit klink erger as wat dit is. Met almal tuis gaan dit ook goed:. Tudor is vir my ma’le gegee. Hy is baie gelukkiger op die plot. Satine is steeds die grootste bitch suid van die ewenaar. Sederdien sukkel ...
blouoog.wordpress.com
Wat ek die naweek geleer het… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/12/03/wat-ek-die-naweek-geleer-het
Die een wat alles sien…. Wat is ‘tag’ in Afrikaans? Wat ek die naweek geleer het…. 3 Desember , 2007. Onthou julle nog hierdie rubriek van my (op my vorige blog)? Ek het eintlik laasweek al besef dat ek dit mis en graag weer wil laat herleef. Wat ek die naweek van 24 November geleer het:. Dat tussen die Hervormde kerk en die NG kerk op Groot-Marico daar ‘n hele esoteriese beweging is waarvan hul heel waarskynlik glad nie weet nie. Moenie ou gas stowe se termostaat skakelaar trust nie. Feed for this Entry.
blouoog.wordpress.com
Raaisel… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/12/10/raaisel
Die een wat alles sien…. Wat ek die naweek geleer het…. Nou’t ek darem lekker gelag…. 10 Desember , 2007. Sonder om dit te Google, wie kan uit sy kop uit vir my sê wat is of waar kry mens die “Superior Olive” en die “Motor Strip”? Soos meeste van julle weet, is ek besig om te swot vir my eksamen in Januarie, en ek het gedink dit sal ‘n lekker raaisel wees…. Responses to “Raaisel…”. Feed for this Entry. 11 Desember , 2007 om 10:59 vm. Die VETSTE olyf innie botteltjie? Die chop shop onder in die straat?
blouoog.wordpress.com
Van bak en brou en dit… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/11/14/van-bak-en-brou-en-dit
Die een wat alles sien…. Ek bly net waar ek is (vir nou)…. Van bak en brou en dit…. 14 November , 2007. Gister was ‘n roaring sukses. Ek het pragtige geskenke gekry. Baie dankie. Ongelukkig was daar nie ‘n digitale kamera tussen-in nie, en sal julle maar tevrede moet wees met my selfoon se foto’s. Kersfees is om die draai. Raai wat is bo-aan die lysie? Nie ‘n selfoon nie. Responses to “Van bak en brou en dit…”. Feed for this Entry. 14 November , 2007 om 18:20 nm. Altwee daai lyk lip-aflek-lekker. Ek suig...