rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: October 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_10_01_archive.html
Tuesday, October 31, 2006. D-day 01 Nov 2006. Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld. Hou duim vas :). Posted by Rendier @ 11:29 AM. Wednesday, October 25, 2006. Wat het van die Karnaval geword. Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot 'n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons 'n aanduiding van hoe baie "Noordelikes" nou deesdae by die US swot? My 2 cents worth.
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: August 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_08_01_archive.html
Tuesday, August 22, 2006. Londen het great shows. Nie soos hier in die Kaap waar mens vir 'n maand of 3 dieselfde show oor en oor en oor moet kyk nie. nee, daar loop sommer 'n hele klomp goeie shows gelyktydig. So het ons dan ook die geleentheid aangegryp om 'n paar shows te gaan kyk. Phantom of the Opera. Die moeilik om die. En ek sou dit bo Phantom plaas vir die 3 wat ons gesien het. Posted by Rendier @ 8:06 AM. Monday, August 21, 2006. Terug en bly daaroor. Soos baie dinge in die lewe, is dit nodig om...
rendier.wordpress.com
rendier | Rendier se Kraal
https://rendier.wordpress.com/author/rendier
Kos, wyn en allerlei lekker dinge. Welkom in die Rendier se Kraal. Https:/ rendier.wordpress.com/. Woon en werk in die mooiste Kaap, na 3 1/2 jaar se speel in Londen. Posts by Rudolph Mouton:. November 8, 2011. No worries, mate. September 30, 2009. Mei 14, 2009. Die keuse is hier…. Maart 28, 2009. Koljander, koljander so deur die bos…. Maart 19, 2009. My bloed kook nogsteeds…. Maart 19, 2009. Klakous van die dag…. Februarie 26, 2009. Jou hulp word benodig…. Older Posts ». On Die keuse is hier….
rendier.wordpress.com
My bloed kook nogsteeds… | Rendier se Kraal
https://rendier.wordpress.com/2009/03/19/my-bloed-kook-nogsteeds
Kos, wyn en allerlei lekker dinge. Welkom in die Rendier se Kraal. Laquo; Klakous van die dag…. Koljander, koljander so deur die bos…. My bloed kook nogsteeds…. Maart 19, 2009 by rendier. Ok, vandag kla ek bietjie…liewers, vvandag maak ek ‘n voorstel. Dr Stoner and Associates in die Chris Barnard Gedenkhospitaal Annex. Hoe kan julle julself voordoen is ‘n instansie wat spesialiseer in Immigrasie vereistes, maar nie die vereistes ken nie? Op April 5, 2009 at 4:52 vm. Groete vir Mev. Rendier. Jy lewer komm...
theafricanflyangler.blogspot.com
The African Fly Angler: BEADHEAD ANT
http://theafricanflyangler.blogspot.com/2010/08/beadhead-ant.html
Monday, August 30, 2010. This is a great little sunken ant pattern that works a treat in out local streams. I first saw this pattern on the Flytalk Forum. When Grant Kieser posted a step by step for it. Since then it has been a favorite in my box. Is the step by step as tied by Grant. Orange pearlescent glass bead. 8211; Black crystal flash. The African Fly Angler. August 30, 2010 at 9:05 PM. Really a great looking pattern! August 31, 2010 at 4:04 AM. Looks good to me. Like the contrasting bead head.
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: March 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_03_01_archive.html
Tuesday, March 14, 2006. Liewe vriende, die rendier se kraal vergroot! Jip, baba rendier is oppad. Die pad is nog ver, maar die eerste treë is gegee. Hoe sê daai oulike spreekwoord nou weer: ". Every journey begins with a small step. Is gegee en teen begin November sal die. In volle gang wees. Posted by Rendier @ 5:12 PM. Cape Town, Western Cape, South Africa. View my complete profile. Liefde is.n stille rivierstroom. Terug op die lug. Slapelose nagte en ander geskenkies.
rendier.wordpress.com
Die keuse is hier… | Rendier se Kraal
https://rendier.wordpress.com/2009/05/14/die-keuse-is-hier
Kos, wyn en allerlei lekker dinge. Welkom in die Rendier se Kraal. Laquo; Koljander, koljander so deur die bos…. Die keuse is hier…. Mei 14, 2009 by rendier. Na maande se wag is dit nou amptelik: Ons het aan die visa vereistes vir Australië voldoen en mag vir die volgende 3 jaar onsself daar gaan vestig. Oor minder as 260 dae verval die uitnodiging, so die kraal moet in alle erns gereed gemaak word vir die uittog na die beloofde land. So ‘n bietjie ligte vermaak:. Op Desember 6, 2011 at 3:58 nm. Die Wijn...
chrisshelton.org
connect | chrisshelton.org
https://chrisshelton.org/my-sites
Reflections on life, leadership, joys and struggles in my walk with Jesus. Shelton-5 Photo Album on Shutterfly. Yes, I still have one of those! Share on Facebook (Opens in new window). Click to share on Twitter (Opens in new window). Click to share on Google (Opens in new window). Click to share on LinkedIn (Opens in new window). Click to email (Opens in new window). 3 thoughts on “ connect. Chris, love your site, love your Jesus, best to you and your family at Christmas. Another Chris Shelton,. Jesus-fo...
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: May 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_05_01_archive.html
Wednesday, May 24, 2006. Hoe wonderlik is moderne tegnologie dan nie? Ek en Mev Rendier het gisteroggend weer bietjie saam met ons prinsessie gekuier.sommer net gaan inloer om te kyk dat alles nog reg verloop. Groete vir eers uit die kraal. Posted by Rendier @ 3:13 PM. Wednesday, May 10, 2006. Is it a girl? Verder is Petit 'n aktiewe klein wesentjie. Op die sonar het hy/sy tog te lekker baljaar. Hier is 'n fototjis van hom/haar in aksie. Dis al vir eers vanuit die Rendier se kraal. Terug op die lug.
SOCIAL ENGAGEMENT