ruzelda.wordpress.com
Om te sak met puck | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/20/om-te-sak-met-puck
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. My reg tot roem. Stellenbosch se nonnatjie roep my →. Januarie 20, 2007 · 7:12 nm. Om te sak met puck. Ek het ander talente. My reg tot roem. Stellenbosch se nonnatjie roep my →. 2 responses to “. Om te sak met puck. Januarie 20, 2007 om 11:56 nm. Jy doen. En jy het😉. Januarie 22, 2007 om 6:40 vm. Ek is bly jy het.🙂. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Hulde bleik ook soms.
bekuitspoel.wordpress.com
Augustus | 2008 | Bek-Uitspoel!!
https://bekuitspoel.wordpress.com/2008/08
Omdat ons kan…. You are currently browsing the monthly archive for Augustus 2008. 4 Augustus, 2008 in Geestelik. Ja ek weet ek het lanklaas geskryf. gat maar ‘n biekie hektiek. Chris Chameleon het onlangs ‘n briljante stukkie wysheid kwytgeraak in Die Burger. 8220;Jy kan Christus slegs los, as jy Hom nooit geken het nie” – Wonderlik! Johan Swarts se bl0g. Die Burger – Nuus. An error has occurred; the feed is probably down. Try again later. Create a free website or blog at WordPress.com.
blouoog.wordpress.com
Oupa Frans sluit sy oë | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2008/06/03/oupa-frans-sluit-sy-oe
Die een wat alles sien…. Adam leef nog…. And he rises from the ashes…. Oupa Frans sluit sy oë. 3 Junie , 2008. Francois Jacobus van Zyl. 6 Mei 1913 – 2 Junie 2008). Responses to “Oupa Frans sluit sy oë”. Feed for this Entry. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Adam leef nog…. Van gym en dit.
blouoog.wordpress.com
Van gym en dit… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2011/02/23/van-gym-en-dit…
Die een wat alles sien…. And he rises from the ashes…. Van gym en dit. 23 Februarie , 2011. So kry ek toe laasweek ‘n email van Discovery Vitality wat my inlig dat ek voor 31/03/2011 die gym 20 keer moet besoek as ek nie my afslag tarief wil verbeur nie. Ek hou nie eens van gym nie. En ek het my rug twee naweke terug seergemaak. En hoe het ek my rug seergemaak? Deur ‘n klein bakkie lasagne uit die oond te haal. Klieks, en uit is my rug. En, oja, ek het al 50g verloor! Feed for this Entry. Van gym en dit.
blouoog.wordpress.com
Nou’t ek darem lekker gelag… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2007/12/11/nout-ek-darem-lekker-gelag
Die een wat alles sien…. Adam leef nog…. Nou’t ek darem lekker gelag…. 11 Desember , 2007. Responses to “Nou’t ek darem lekker gelag…”. Feed for this Entry. 11 Desember , 2007 om 16:58 nm. Die beste is die gesiggie in die heel laaste paneel! Twaalf op ‘n slag? Ek is seker dis onaangenaam…. 5 Februarie , 2008 om 22:11 nm. Jy is ALWEER getag. Gaan lees hier. Http:/ sonkind.wordpress.com/2008/02/05/top-10-moermeter-aanjaers/. Waaroor dit hierdie keer gaan! Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie.
thumbsuckers.wordpress.com
Die Bybel oor oordeel | Thumbsuckers!
https://thumbsuckers.wordpress.com/2007/12/24/die-bybel-oor-oordeel
Die Bybel vs. Menslike Verdigsels. Woorde – Tutu op die brandstapel. Die Bybel oor oordeel. Desember 24, 2007. WAT Sê DIE BYBEL OOR DIE BEOORDELING VAN DIE LEEFSTYL VAN ANDER? Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie (Matte. Seker een van die bekendste Bybelteksverse. En een van die mees verdraaide tekste wanneer dit aangehaal word deur meniges. Wat het Jesus bedoel toe Hy dié woorde gespreek het? Nou is die vraag egter wat die korrekte norm is en wie dit bepaal? Of miskien die Jeffrey ...
magdaleen.wordpress.com
lekkerste lekkerkry oomblikke | Die tyd van elfies is verby...
https://magdaleen.wordpress.com/lekkerste-lekkerkry-oomblikke
Die tyd van elfies is verby…. Hier is ek – handsakkie en al…. Ek het aan die begin van hierdie jaar ‘n nuwe lewensfilosofie aangeneem – leef van goeie dag na goeie dag en vergeet wat tussenin gebeur. ek glo my lewe word daagliks ryklik geseën deur God en ek wil elke oomblik daarvan beleef… oomblikke wat jou asem wegslaan en woordloos in bewondering laat… (alle clichés verbode). Ietsie uit die verlede. Ietsie uit die verlede. The Essence of Rabbithood. Wenk vir geliefdes #472. Liefdes van my lewe…. Koek e...
ruzelda.wordpress.com
hulde bleik ook soms | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/31/hulde-bleik-ook-soms
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. Stellenbosch se nonnatjie roep my. Januarie 31, 2007 · 12:27 nm. Hulde bleik ook soms. Ek het nie vergeet nie – jou goudvis-gegeurde poeiersop. Is in die pos (net soos al daardie tjeks). Hierdie is net vir ingeval dit nooit by jou uitkom nie: regte-egte (digitale) goudvissop. (Jy kan kies hoe sterk gegeur jy dit wil h ê.). Lekker, lekker, Da Mario, jy’s so oud🙂 . Hoop dis ‘n huppelbare dag. Stellenbosch se nonnatjie roep my. Nee, Johan, twéé:.
magdaleen.wordpress.com
tyd vir ietsie lig… | Die tyd van elfies is verby...
https://magdaleen.wordpress.com/2007/06/09/tyd-vir-ietsie-lig
Die tyd van elfies is verby…. Hier is ek – handsakkie en al…. Tyd vir ietsie lig…. Junie 9, 2007 in Dinge oor dinge. Aangesien my vorige inskrywing handel oor iets waarvan ek relatief min weet en dus oningeligte debatte voer, het ek dit goedgedink om oor iets te skryf waarvan ek actually iets weet F.R.I.E.N.D.S. Dit is seker my gunsteling sitcom ooit ek kyk die episodes oor en oor en lag elke keer harder. Ek dink hierdie quote is heel gepas:. PHOEBE: Nah. Not really. PHOEBE: Maybe the overlords needed th...
ruzelda.wordpress.com
so natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/06/so-natuurlik-soos-n-multiplug-wat-n-graad-kraam
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. 8220;the alleen ware waardevol ding is intuisie” – A. Einstein. En as dit Dinsdag is… →. Januarie 6, 2007 · 12:17 vm. So natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam. Hierdie inskrywing kom kompleet met apologie aan Johan. Wat die titel [subliem! Ontmoet my winskopie van die dag:. Verby is die tyd van slegte ooghaar-dae: teen slegs R18.95 kan almal nou natuurlike (. 8216;as natural as your own’. In elkgeval – as hierdie. Apply first Charming ...
SOCIAL ENGAGEMENT