chocolatekoek.wordpress.com
Lentereëns, 70’s en matriekafskeid | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/26/lentereens-70s-en-matriekafskeid
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 26, 2007. Lentereëns, 70’s en matriekafskeid. Die eerste lentereën is op pad julle! Is dit nie wonderlik nie? Is daar nog van julle wat so iets beleef het? Nou ja, die eerste lentereëns laat my dink aan daai tyd. Laquo; Help my met tips asb. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Please log in using one of these methods to post your comment:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
chocolatekoek.wordpress.com
Help my met tips asb | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/26/help-my-met-tips-asb
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 26, 2007. Help my met tips asb. Is daar iemand wat my kan help met die se-up van hierdie blog? Do’ s en don’ts? Hoe sit ek foto’s in? Hoe sit ek my eie theme in, Louise s’n lyk so mooi. waar kry ek nog themes, ek is baie dom met hierdie nuwe ding. Ek begin nou eers maar weet nie hoe nie? Posted in Help asseblief. Lentereëns, 70’s en matriekafskeid. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Die adres word nooit bekend gemaak nie).
chocolatekoek.wordpress.com
Nuwe begin | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/26/nuwe-begin
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 26, 2007. Vandag is die eerste dag dat ek ook blog! Ek lees graag Steve se Blog en al die nuwe bloggers wat ook daar kuier. Ek is ‘n blanke vrou wat aan die verkeerde kant van 40 is en geniet die lewe. Ek het ‘n man en ‘n kind en is al jare lank getroud. Ek hou van tuin maak, ek skilder so ‘n bietjie en hou van chat! Ek is ook ‘n shopoholic. Later bietjie meer van myself. Laquo; Lentereëns, 70’s en matriekafskeid. Jou blog lyk smart! On September 26, 2007.
chocolatekoek.wordpress.com
Wonderlike Maandag | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/10/29/wonderlike-maandag
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. Oktober 29, 2007. Ag wat ‘n wonderlike Maandag. Glad nie blou nie, pienk, baie pink. Ek was bevoorreg om die naweek na Steve se “Dis hoe dit was” te gaan kyk. Die man bly maar ‘n pro. Uitstekend. Nou wonder julle seker hoekom sê ek die Maandag is pink? Vandag gaan ek nie kla nie, nie oor ek my broek gebrand het toe ek dit gestryk het nie, ook nie oor die pyne en skete nie. Ek gaan glimlag want ek dink dis aansteeklik. Laquo; Ek mag nie hier wees nie!
chocolatekoek.wordpress.com
Vreemde paaie | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/27/vreemde-paaie
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 27, 2007. Ek het foto’s ontvang van vreemde paaie, ek weet nie waar dit is nie, as iemand weet laat my ook weet asseblief. (Ek moet net die flippen ding gepost kry). So gepraat van vreemde paaie, daar is baie van ons wat anders gedroom het toe ons op skool was. Het jy ooit gedroom? Wat het jy gedroom? Doen jy vandag wat jy toe gedink het jy sou doen? As jy jou lewe kon oorhê, sou jy dieselfde keuses gemaak het? Laquo; Nuwe begin. Tik jou kommentaar hier.
bamboes.wordpress.com
Aambeie | Bamboes
https://bamboes.wordpress.com/2007/12/05/aambeie
Want dit sê lekker. N Vriendin van my se ma het die volgende boek vir haar gekoop:. Die boek bevat ‘n reeks kwale met natuurlike maniere om dit te genees. Hoe die skrywer verwag mens moet dinge ernstig vat na kwaal een, weet ek nie. Die volgende is woord vir woord die oplossing wat die boek bied vir:. Pyn en bloeding gedurende ontlasting. Dit jeuk en kan vergroot met tyd as daar nie betyds aandag aan gegee word nie. Sny ‘n rooi patat in die vorm van ‘n potlood, en druk dit in die anus op. Dit sal help.
chocolatekoek.wordpress.com
Ek mag nie hier wees nie! | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/10/26/ek-mag-nie-hier-wees-nie
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. Oktober 26, 2007. Ek mag nie hier wees nie! Chocolatekoek het my, dirkltjie, die reg gegee om op haar blog te post. Miskien wil jy dit verander? Jy mag maar hoor, jy is meer as welkom. On Oktober 27, 2007. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Please log in using one of these methods to post your comment:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Blog at WordPress.com.
chocolatekoek.wordpress.com
Blogging | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/27/9
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 27, 2007. Kyk ek was nog nooit iemand wat kon dagboek byhou nie. Nou het ek probeer blog, maar ek het nie tyd vir die goed nie. So as ek ‘n maandelikse inskrywing maak sal dit vir my ‘n rekord wees. Daar is net te veel om te doen, en met al die ander ouense se interressante blogs, kan ek nie byhou nie. Geniet die nawee julle! Laquo; Vreemde paaie. Ek mag nie hier wees nie! Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Jy lewer kommentaa...
SOCIAL ENGAGEMENT