demoerin.wordpress.com
– sit vis vobiscum – | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/sit-vis-vobiscum
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. 8211; sit vis vobiscum –. May The Force Be With You. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. ( Log Out. Ek wil iets sê….
demoerin.wordpress.com
January..February.. March..March..March.. | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2013/04/24/january-february-march-march-march
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. January.February. March.March.March. Al wat ‘n unie is mobiliseer hulle lede alweer om die moolah-dans in die strate te doen. En dit is nog maar die begin……. Hierdie sirkus met die werkers, en die staat se nasionaliserings-praatjies veroorsaak ook dan verder dat die buiteland eerder hulle geldjies na ander Afrika-lande neem vir investering. Word wakker ANC! Suid-Afrika word nie meer gesien as die deur na Afrika nie! Ek het my kop geskud...
demoerin.wordpress.com
WEW…29052013 | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2013/05/29/wew-29052013
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Dit is moeilik om te luister na nuus. Dit is moeilik om te kyk na nuus. Dit is moeilik om nuus te lees. Dit is moeilik om sonder hartseer na my kinders te kyk. Nou wie de moer beskerm die kinders? My hart is stukkend. My gemoed is pikswart. January.February. March.March.March. Ek wil iets sê…. →. One Response to “WEW…29052013”. Junie 7, 2013 at 7:01 nm. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Zen ‘n Dag. Wat jy...
demoerin.wordpress.com
Demoerin | Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel | Page 2
https://demoerin.wordpress.com/page/2
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Lizanette sit agter die toonbank. Sy is die ontvangsdame, rekeningeklerk, verpleegster, dokter se tweede regterhand en skelmpie. Presies hoe dit moet wees op ’n klein dorpie. Sy is mooi, dalk is smeulend eerder die regte woord; en sy weet dit. Sy kan voel hoe Kleinjan, die hoërskool se stêr-heelagter se oë haar uittrek vandat hy daar ingestap het. Sy bloos nie eers nie. Kleinjan kyk weg. Continue reading →. WEW…19 02 2013. Vyftien jaar ...
demoerin.wordpress.com
As jy wil… | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2012/02/01/as-jy-wil
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. As jy wil…. As jy wil voorskryf hoe ek my kinders, in my huis grootmaak, kan jy dalk maar begin bydra tot hul opvoeding, etes en verblyfkostes. Om ‘n wet te wil skryf wat dit onwettig maak vir kinders om by die huis ‘n pak slae te kry, gaan nie kindermishadeling stopsit nie. Daar is ‘n hemelsbreë verskil tussen ‘n velverdiende hou op die agterent, en kindermishandeling. Ek het met slae grootgeword, en ek dink ek is heel ok. Jinne, dink ...
demoerin.wordpress.com
WEW…16042013 | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2013/04/16/wew-16042013
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Ek wonder watter tipe mens plant ‘n bom of twee waar duisende onskuldige mense bymekaar is? Uit watter tipe yskoue staal is jou hart gesmee, dat jy net kan wegloop sonder om om te gee oor wie gedood of beseer gaan word? Terreur aanval is die dekmantel wat hulle daaroor wil gooi. Ek gaan onskuldige mense na ‘n vroeë graf stuur; of vermink laat vir die res van hulle lewens – net omdat ek ‘n punt wil maak. April 16, 2013 at 3:03 nm. Geld e...
demoerin.wordpress.com
Hoe Ironies… | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2013/03/25/hoe-ironies
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Terwyl Bafana Bafana die CAR 2-0 klop in sokker Saterdag aand. 8230;……word Suid-Afrikaanse troepe in die CAR doodgemaak. WEW…16042013 →. 6 Responses to “Hoe Ironies…”. Maart 26, 2013 at 9:19 vm. Nuwe definisie aan suur druiwe. Of aan die Vetkoekpaleis gesegde van hulle het die game gewen, maar ons het die fight gewen. Maart 27, 2013 at 3:36 nm. Die hartseerste is – ons soldate moes nooit eers daar gewees het nie. Flippin JZ. Jy lewer ko...
demoerin.wordpress.com
Kind, Kinders, Duiweltjies? | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2008/05/26/kind-kinders-duiweltjies
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Kind, Kinders, Duiweltjies? Wonner ek toe nou gister, waar gaan dit alles verkeerd? Ons kinders word groot met ‘n warped idee van reg en verkeerd.en daarby ingegooi respekloos. My hare staan regop as ek hoor hoe kinders met die ouer garde praat, en dan nog as ek sien watter crap deesdae in ons skole aangaan! Dit is tog in die vormingsjare wat ‘n kind soos ‘n spons is en al wat ‘n brokkie inligting is, letterlik in die hard-drive wegbêre.
demoerin.wordpress.com
Junie | 2013 | Demoerin
https://demoerin.wordpress.com/2013/06
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel. 8211; sit vis vobiscum –. Archive Junie, 2013. Ek wil iets sê…. Dit is uiters wreed om ENIGE persoon te laat ly. Ek hoop dat masjiene nie ingespan word vir selfsugtige redes nie. Dit is hartseer vir familie ja. Dis is sekerlik kommerwekkend vir die ANC dat hulle stemwinning-troefkaart kritiek in die hospitaal lê. Ek bid dat common sence sal seëvier. Geen persoon verdien om te ly nie. Om te lewe is 'n voorreg, nie 'n reg nie. Maak die meeste daarvan.