valtrac.co.za
News | Valtrac - Tractors and Implements
http://valtrac.co.za/index.php/news
Jump to main navigation and login. Manure and fertilizer equipment. Dry Bean and Peanut Equipment. Wynn-with Milk Farm - De Heus On Farm Best Herd. On Farm Algehele Kudde Wenner. Reece Dedwith van Wynn-with Milk Farm. Se koeie lyk so goed omdat hulle kos so goed voorberei word. Van Semeato. Planters, 'n Kemper. Kuilvoersnyer en 'n Pottinger Faro-wa. Vir graskuilvoer tot by 'n Faresin selfaangedrewe voermenger om dit weer uit te laai, eet Wynn-with se beeste net van die beste. To the RE Group.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2beski.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Produksieveiling - Huntersvlei en Pothou veiling 2010. Baie geluk aan mnr Hannes Visagie van Aranos Namibië, wat die hoogste prys van R100 000 betaal het vir Lot 6. Die Vryburg Jnr Kampioen bul, lot 3, is vir R38 000 aan mnr Theo van Zyl van Marseilles verkoop. U ondersteuning word baie waardeer en ons wens u alle sukses en voorspoed toe met u aankope.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2fotos.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Prestasie diere - fotos:. Kruisteel voorbeelde wat die waarde van die Sussex onderstreep i.t.v. kenmerke:.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2kaart.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Hoe om by die stoetery uit te kom:. Op die Viljoenskroon Vredefort pad, ry ongeveer 30 km vanaf Viljoenskroon en draai links op die S1086, na ongeveer 2km draai links by die T-aansluiting, ry tot by die volgende kruising en draai regs. Die plaas is op die linkerkant na ongeveer 1km. Kyk uit vir die "Uithou" naambord.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2konta.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Ons volgende veiling is hier: 2 Augustus 2016! Roete: Vanaf Viljoenskroon, 6km op Bothaville pad. Volg wegwysers. Route: From Viljoenskroon, 6km on Bothaville road. GPS: S 27°,22247' E 26°,90350'. Voorskou op diere / Preview animals.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2skou1.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Ons skoue het sopas ten einde geloop.
pothou.co.za
Pothou
http://www.pothou.co.za/index2verspr.html
Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere. Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg. Verspreiding oor Suidelike Afrika:. Diere is al geruime tyd getoets en aanpasbaar gevind in hierdie streke. Gabarone, Ghanzi en Mochudi. Underberg, Inanda en Vryheid. Bloemhof, Bray, Delareyville, Hartbeesfontein, Leeudoringstad, Lichtenburg, Ottosdal, Potchefstroom, Ventersdorp, Vryburg en Derby.