rene-engelbrecht.co.za
TuisbladVertaling en redigering (taalversorging) is ’n baie belangrike bedryf in vandag se lewe. Vertaling beteken dat teks in soveel moontlike tale gelees kan word. Redigering beteken dat die teks skoon en foutloos is. Dit kan dus nie verkeerd verstaan word nie. Ek is ’n geakkrediteerde vertaler en lid van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut.
http://rene-engelbrecht.co.za/