planeetwyn.co.za
Focus/Fokus | PlaneetWyn
http://www.planeetwyn.co.za/taxonomy/term/11
The Team Die Span. Wine producers, winemakers, wines, etc./Wynprodusente, wynmakers, wyne, ens. Think pink: The intricacies of making rosé. Maan, 20/03/2017 - 09:53 Anoniem. Grüner Veltliner around the globe. Don, 09/03/2017 - 08:18 Anoniem. Canto Wines wil ekstra vonkel na Durbanville-wynvallei bring. Vry, 03/03/2017 - 09:05 Johann Crafford. Wat het die Italiaanse woorde canto en passione in gemeen? A Red Wine Secret: Extended Maceration. Woens, 15/02/2017 - 08:53 Anoniem. The Vineyard’s Most Wanted.
planeetwyn.co.za
Travel/Reis | PlaneetWyn
http://planeetwyn.co.za/taxonomy/term/4
The Team Die Span. What the word of wine offers/Wat die wêreld van wyn aanbied. More of the best wine travel destinations outside South Africa. Woens, 01/06/2016 - 15:25 Anoniem. Have you been bitten by the travel bug? While every glass of wine is a journey, wine travel will deliver your wine experiences to new heights. The best wine travel destinations outside South Africa. Woens, 04/05/2016 - 12:28 Anoniem. Have you been bitten by the travel bug? Don, 21/04/2016 - 16:42 Anoniem. Met hierdie lewensfilos...
planeetwyn.co.za
Wynroetes van Suid-Afrika/Wine Routes of South Africa | PlaneetWyn
http://planeetwyn.co.za/node/38
The Team Die Span. Wynroetes van Suid-Afrika/Wine Routes of South Africa. Here is a list of the different wine. In South Africa with a short description of each, as well as contact details. The Constantia Wine Valley is a fertile pocket. Of land in the Cape Peninsula with a unique terroir that stretches across only 0.45% of South Africa’s totale wine hectares. Groot Constantia was established by Simon van der Stel in 1685 and is still recognised as one of the world’s oldest trademarks. Halfuur se ry van ...
planeetwyn.co.za
Nuus/News | PlaneetWyn
http://planeetwyn.co.za/taxonomy/term/3
The Team Die Span. Wat gebeur op die wynfront/What is happening on the wine front. Plaisir de Merle lig sluier op mees uitsonderlike versnit nóg. Dins, 11/04/2017 - 09:26 Anoniem. Veredelde bevrediging. Verfynde koestering. Louter verwenning. Wat jy hom ook al noem, Plaiser de Merle se Charles Marais 2013 sal jou tong aan die gons sit . in meer as een opsig! Klawer-kelder stel jongste Villa Esposto-wyne bekend. Woens, 05/04/2017 - 08:33 Johann Crafford. Don, 30/03/2017 - 09:13 Anoniem. Wel, die ontsaglik...
planeetwyn.co.za
Fotogalery | PlaneetWyn
http://www.planeetwyn.co.za/image/tid/21
The Team Die Span. Rsaquo; Image galleries. Heerlike samesyn om kos en wyn! Zonnebloem pronk op dekoruitstalling. Delheim launches Spatzendreck Limited Release. Nederburg pronk in Vilakazi-straat. Wine making a la BeauJoubert! Bestel aanlyn, ons lewer af. Web design and hosting by SkyBits Technologies.
planeetwyn.co.za
WYN VAN DIE WEEK: Alto Rouge 2009 | PlaneetWyn
http://planeetwyn.co.za/node/7222
The Team Die Span. WYN VAN DIE WEEK: Alto Rouge 2009. Vry, 07/08/2015 - 10:48 Johann Crafford. Dis moeilik om wyn te drink en te geniet as jy plat op jou rug lê. Vir ses weke lank was ek meer horisontaal as vertikaal danksy ’n kleinerige rug-operasie. Glo my, die herstelperiode is baie, baie erger as die operasie self en die vyf dae in die hospitaal. Maar dit daar gelaat! REGS: Die drie wyne wat vandeesweek sake uitgespook het. Die wyn word so beskryf: Die merlot verskaf die elegansie en fluweelagtige mo...
planeetwyn.co.za
Accommodation/Verblyf | PlaneetWyn
http://planeetwyn.co.za/taxonomy/term/24
The Team Die Span. Where to stay on wine farms/Waar om te bly op wynplase. Black Oystercatcher bied ontvlugting van die alledaagse. Maan, 30/03/2015 - 07:50 Johann Crafford. Van basiese, gerieflike kuier tot weelderige bederf, dis wat die Kaapse wynlande bied. Verblyf, eet en aktiwiteite het vandag ’n integrale deel geword van die wyntoerisme-ervaring en is net so belangrik soos die nektar van die gode wat mens op wynplase en by wynkelders geniet. En alles onder die Black Oystercatcher-handelsmerk. A few...
planeetwyn.co.za
Dagboek/Diary | PlaneetWyn
http://www.planeetwyn.co.za/taxonomy/term/8
The Team Die Span. Gebeure in die wynlande/Events in the winelands. Meer om te vier op vanjaar se Protea-partytjie. Woens, 31/08/2016 - 07:51 Anoniem. Die bekende en bekroonde Anthonij Rupert Wyne in die Franschhoek-vallei is weer besig om homself reg te ruk vir die jaarlikse wynviering wat as die Protea-partytjie bekend staan. Dit word vanjaar op Saterdag, 29 Oktober, aangebied. Discover the true tastes of Italy with Anthonij Rupert Wyne and Fiamma Swainston. Woens, 17/08/2016 - 08:22 Anoniem. Wanneer d...
planeetwyn.co.za
Nektar van die gode: Waar kom ons wonderlike sopie vandaan? | PlaneetWyn
http://www.planeetwyn.co.za/node/34
The Team Die Span. Nektar van die gode: Waar kom ons wonderlike sopie vandaan? Woens, 18/02/2009 - 16:18 Johann Crafford. Wyn is ‘n alkoholiese drankie wat gemaak word deur druiwe se sap te laat gis. Die natuurlike chemiese balans van druiwe is sodanig dat hulle kan gis sonder die byvoeging van suiker, suur, ensieme of ander voedingstowwe. Wyn word geproduseer deur geparste druiwe te laat gis met die hulp van verskillende soorte gis wat die suiker in die druiwe in alkohol verander. En so gepraat van eeue...