swartlandhs.co.za
Welkom by Swartland HS | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/index.php
Tel: 022 482 1469. Welkom by Hoërskool Swartland. Kom ervaar die Rocky Gees! Kom ervaar die Rocky Gees! Welkom by Swartland HS. WELKOM BY SWARTLAND HOËRSKOOL – MALMESBURY. Hoërskool Swartland in Malmesbury. Hoërskool Swartland is ‘n trotse skool met ‘n roemryke verlede. Ons is ‘n openbare skool wat daarna streef om uitmuntende onderrig en opvoeding aan sy leerders te bied. Ons streef daarna om ons leerders voor te berei vir die volwasse lewe deur te Werk en Wen. Laai die program hier af.
swartlandhs.co.za
Akademie | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/akademie/akademie
Tel: 022 482 1469. Ons is geweldig trots en dankbaar dat ons leerders uitmuntende prestasies op akademiese gebied lewer. Wat A-gemiddeldes betref, behaal ongeveer 12% graad 12 leerders dié besonderse prestasie. Die afgelope vyf jaar lewer ons studente wat onder die eerste drie in hul vakgebied in Wes-Kaap staan. Die slaagsyfer in die grade 8 tot 11 is gemiddeld 98.5%. Gedurende die derde kwartaal voer die onderwyser-voorligter ‘n individuele onderhoud met elke graad 9-leerder in verband met sy vakkeuse v...
swartlandhs.co.za
Beheerliggaam | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/beheerliggaam
Tel: 022 482 1469. Voorsitter / Dissiplinêre komitee / Personalia / Finansies. Ondervoorsitter / Personalia / Finansies. Tesourier (Finansies) / Dissiplinêre komitee. Bemarking en beeld – voorsitter. Vast Bates / Dissiplinêre komitee. Koshuise voorsitter / Bemarking en beeld. Skoolhoof / Personalia / Finansies / Vaste Bates / Bemarking en beeld. KS-opvoeder / Dissiplinêre komitee. KS-opvoeder / Dissiplinêre komitee. Nie KS-opvoeder / Vaste Bates. Verteenwoordigende Raad van leerders. Phone: (022) 482 1469.
swartlandhs.co.za
Sport | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/sport/sport
Tel: 022 482 1469. Hoërskool Swartland het nege rugbyspanne wat bestaan uit twee 0/14, twee 0/15, twee 0/16 en drie 0/19 spanne. Die skool beskik oor drie rugbyvelde met elkeen sy eie naam, naamlik die Tiekiesveld, die Takkeveld en die Rockies-stadion. Die eerste en tweede spanne oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae terwyl die res van die spanne Dinsdae en Donderdae oefen. Verskeie toerspanne van oorsee, sowel as die binneland, besoek ons ook gedurende die seisoen. Atletiek by Swartland Hoërskool. Every y...
swartlandhs.co.za
Koshuise | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/koshuis/koshuise
Tel: 022 482 1469. Die skool beskik oor een seunskoshuis, Huis van Imhoff (75 seuns) en een dogterskoshuis (Huis van Zyl (90 dogters). Die koshuise is binne gerieflike loopafstand van die skool. Ons sê baie geluk aan die volgende leerders wat tot die koshuis se huiskomitee vir 2016 verkies is:. Dirkie Uys straat, Malmesbury. Phone: (022) 482 1469. Email: admin@swartlandhs.org.za. Volg ons op Facebook. 2016 SWARTLAND HS Trots geborg deur SWARTLAND MEDIA.
swartlandhs.co.za
Skoolhoof | Hoërskool Swartland Malmesbury
http://www.swartlandhs.co.za/oor-hss/skoolhoof
Tel: 022 482 1469. Dirkie Uys straat, Malmesbury. Phone: (022) 482 1469. Email: admin@swartlandhs.org.za. Volg ons op Facebook. 2016 SWARTLAND HS Trots geborg deur SWARTLAND MEDIA.