kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: February 2010
http://kameelland.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Friday, February 26, 2010. N Instrument in Sy hand. Die eerste aand al het hierdie drie besige manne van die Hebreers nie net hulle vaandel nie, maar ook hulle gesigte geverf. Riza en Sandra in ernstige gesprek oor.ek weet nie wat nie :-) en Hermien wat geammuseerd lyk oor dit wat sy sien en ervaar. Hier is Riza teen die agtergrond van die plante wat soos 'n gordyn teen drie verdiepings afhang. Die foto is die uitsig oor die woestyn landskap wat deel van Saudi uitmaak. Saturday, February 6, 2010. In die ...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: May 2010
http://kameelland.blogspot.com/2010_05_01_archive.html
Sunday, May 30, 2010. Ek weet ek weet.ek is al so in die moeilikheid omdat ek nie vertel van ons nuwe babakat nie. Sandra het tot gister vir my van die fotos gestuur wat sy van haar, wat eers hom was, geneem het. Die klein kat is uit die asblik en van 'n seker dood gered deur Eddie. Hierdie is die eerste fotos wat Sandra geneem het die eerste aand. Hier hou Riza haar vas vir die eerste keer en sukkel om haar te kry om die bottel, wat op daardie stadium net so groot soos sy was, te drink. Hier is die drie...
wevebeenblessed.blogspot.com
We've been blessed: July 2008
http://wevebeenblessed.blogspot.com/2008_07_01_archive.html
Thursday, July 31, 2008. Welkom in die wereld Martelize! Franco se niggie is gisteroggend 2:10 am gebore! Sy is die mooiste, fynste dogtertjie met 'n grote bos hare! So anders as ons klein prinsie wat net so paar donsies gehad het). Interessant dat sy ook 3kg geweeg het soos Franco, en op 51cm slegs 'n cm langer is as wat Franco was. Ek kon haar gister vashou, maar dit was amper onwerklik om te dink dat Franco ook so klein was! Sy voel soos 'n veertjie - ek is deesdae gewoond om 5 kg rond te dra). Daarna...
wevebeenblessed.blogspot.com
We've been blessed: August 2008
http://wevebeenblessed.blogspot.com/2008_08_01_archive.html
Sunday, August 31, 2008. More is my kraamverlof amptelik verby :-( Ek kan skaars glo dis 4 1/2 maande wat ek weg was van die werk - dit voel soos 'n oomblik! Waar kan Mamma begin om dankie te se vir die laaste paar maande? Ek geniet jou so-so baie, en staan verstom oor hoeveel jy al gegroei en ontwikkel het. Die dag toe ek jou (uiteindelik! In lewende lywe ontmoet het, was jy 'n brose, kleine pasgebore seuntjie; nou is jy al 'n yslike bondel baba-energie vol persoontlikheid! Ek is lief vir jou my kind.
wevebeenblessed.blogspot.com
We've been blessed: November 2008
http://wevebeenblessed.blogspot.com/2008_11_01_archive.html
Sunday, November 30, 2008. Het vir my 'n blogtoekenning gegee! Blykbaar werk die blog-toekenning ding soos volg. Kies 5 bloggers vir die toekenning wat jy voel is goeie blogbuddies en wie se blog waarde toevoeg tot die blokgemeenskap, ongeag die taalvoorkeur (dis nou Engels of Afrikaans). Noem hulle name en link na elke blog. Wys ook die reels van die toekenning. 5 Bloggers - die moeilik want ek lees nie so vreeslik baie blogs nie, maar hier gaan ons. Franco se Ouma Miekie. Dit is vir my so ongelooflik d...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: August 2009
http://kameelland.blogspot.com/2009_08_01_archive.html
Wednesday, August 26, 2009. Hierdie is 'n foto van Loch Ness van die hotel en toeriste sentrum se kant af. Dis baie waters.en mens kan verstaan dat daar 'n Nessie in die dieptes kon huis maak. Maar op die spesifieke tyd het die wolke weer dreigend na reen begin lyk en dit weerkaats in die water. Mens sou kon se dat onse daaglikse moeilikhede en kommernisse in ons verhoudings weerkaats en rimpelings van spanning veroorsaak. Hier kruip die see tussen die eilandpunte van Isle of Sky in. spieelglad en ru...
wevebeenblessed.blogspot.com
We've been blessed: 'n Paar snapshots van die laaste ruk
http://wevebeenblessed.blogspot.com/2009/04/n-paar-snapshots-van-die-laaste-ruk.html
Sunday, April 19, 2009. N Paar snapshots van die laaste ruk. Deesdae is ons dae so vol en besig en Franco bemeester so vinnig nuwe dingetjies, as ek weer sien is ons agter met die blog! Die laaste week of wat het ons:. Teruggekom van ons Middelburg naweek. Die wasgoed, tuinwerk en regte werk-werke was als agter van die paar dae wat ons weg was en moes ingehaal geword het. Tussen-in moes ons beplan vir Die Partytjie. Groot pret, maar die tyd was net so min! Ons het een heerlike partytjie gehad en toe moes.
hier-da-en-oral.blogspot.com
Hier da en oral: May 2009
http://hier-da-en-oral.blogspot.com/2009_05_01_archive.html
Hier da en oral. Maak vandag 'n dag van groot dinge, al is dit met 'n klein begin! Die blog is die begin van ons groot dinge, 'n terug flits na 'n gewone dag met 'n buiten gewone einde, op 'n reistog na die onbekende. Thursday, May 21, 2009. Hier da en oral. Labels: huweliksherdenking 15 jaar. Subscribe to: Posts (Atom). Walk by faith Not by sight. N geseende dag vir jou. Ek kuier ook by die kuierplekke. Gravity Payments for The New York Times. Graphic Design Blog and Web Design Blog.
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: December 2009
http://kameelland.blogspot.com/2009_12_01_archive.html
Saturday, December 19, 2009. Na 'n paar jaar se groot jaar se groot vasbyt, het Elriza haar graad in Teologie behaal. Ek sou nie kon verlof neem nie, maar gelukkig het die land se EID presies op die regte tyd gekom en kon ek vir tien dae Suid Afrika toe gaan om deel te he aan die spesiale oomblik in Elriza se lewe. Ons het die eerste oggend na my aankoms eers salon toe gegaan om te gaan hare regmaak en die middag se aantrek was amper soos om vir 'n troue reg te maak. Die meisiekind het baie mooi gelyk .