skemerdonker.wordpress.com
Goodbye Oom Schalk Lourens | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/10/26/goodbye-oom-schalk-lourens
Goodbye Oom Schalk Lourens 26 Oktober 2007. Dis reg oor die nuus dat die Boy van Bethulie, Patrick Mynhardt gister aan natuurlike oorsake oorlede is terwyl hy in Engeland op toer was met ‘n verhoogstuk. Patrick Mynhardt het op ‘n tyd gesê dat hy Herman Charles Bosman bekend gemaak het, maar dat Herman Charles Bosman hom ryk gemaak het. By die huis gekom het ek dadelik my ma se Bosman boek gegryp en. Oom Willem Prinsloo’s Peach Brandy. Gelees. Ek het myself vang kliphard oopmond lag. 3 Kommentaar ». Versk...
skemerdonker.wordpress.com
Krugersdorp se faux pas | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/12/07/krugersdorp-se-faux-pas
Krugersdorp se faux pas 7 Desember 2007. My ma het hierdie in Keywest afgeneem:. 1 Kommentaar ». Ten minste is hulle eerlik. 8212; 7 Desember 2007 @ 2:08 nm. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
skemerdonker.wordpress.com
In vandag se Beeld | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/10/31/in-vandag-se-beeld
In vandag se Beeld 31 Oktober 2007. Sakevrou, koekversierder skiet haarself glo. Oct 31 2007 07:13:44:610AM – (SA). 8216;n Bekende Bloemfonteinse sakevrou, mev. Ansie Stander (53), was waarskynlik oorwerk en het selfmoord gepleeg buite haar huis in Universitas, Bloemfontein. Mnr Hennie Stander, bekende prokureur en man van dié geliefde koekversierder, vertel: “Ansie het tussen 80 en ‘n 100 koeke per week gebak. 8220;Ansie was betrokke by die Bloemfonteinse tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde...
skemerdonker.wordpress.com
Hoe om mure te verf as jou budget bietjie knyp | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/11/19/hoe-om-mure-te-verf-as-jou-budget-bietjie-knyp
Hoe om mure te verf as jou budget bietjie knyp 19 November 2007. In ‘n vorige post is daar verwys na ‘n naweek in die Groot Marico waar ek baie tips oor extreme home makeovers geleer het. Hier volg ‘n japtrap manier om hierdie Desember jou huis ‘n Afrikageurtjie te gee:. Stap 1: Grawe die spesifieke kleur grond uit wat jy benodig. (Tip: Jy sal dalk ‘n paar locals moet omkoop met luukshede om die ligging van die grond te vind). Stap 3: Meng grond, mis en water met jou kale hande. 5 Kommentaar ». Lewer kom...
skemerdonker.wordpress.com
Julie | 2006 | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2006/07
Hamba kahle fika futi, Taiwan! 8216;n Alternatiewe benadering. Dit het gewerk vir die hitte, maar die hoofpyn het eers verdwyn toe ek my eie boereraat gebruik het, ‘n lekker warm koppie koffie. In tye soos hierdie …. 8230;moet jy die regte sambreel hê. Juliemaand is weer tifoonmaand van die more tot die aand (gesing op die wysie van Oktobermaand is weer suiwelmaand). So ek dink nie ek gaan Vrydag hoef te werk nie, en ja, Dorothy, I’m getting paid. 8216;n Plekkie onder die son.
skemerdonker.wordpress.com
Oktober | 2007 | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/10
In vandag se Beeld. Sakevrou, koekversierder skiet haarself glo. Oct 31 2007 07:13:44:610AM – (SA). 8216;n Bekende Bloemfonteinse sakevrou, mev. Ansie Stander (53), was waarskynlik oorwerk en het selfmoord gepleeg buite haar huis in Universitas, Bloemfontein. Mnr Hennie Stander, bekende prokureur en man van dié geliefde koekversierder, vertel: “Ansie het tussen 80 en ‘n 100 koeke per week gebak. Rikus sê hy het wakker geword van ‘n geweerskoot en op Ansie afgekom waar sy reeds dood buite gelê het. 8220;S...
skemerdonker.wordpress.com
Die Groot Stilstand | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2006/10/07/die-groot-stilstand
Die Groot Stilstand 7 Oktober 2006. Ek was lanklaas hier omdat ek nie eintlik toegang tot internet het nie en ook baie rondgereis het die afgelope tyd. Dis duur en stadig om foto’s te plaas, so vasbyt, ek sort my lewe in Jhb uit en dan het ek hopelik een van die dae weer baie om te wys en te sê. 8 Kommentaar ». Lekker. sort vinnig uit. hoe was die travels gewees? Kommentaar deur marita says. 8212; 9 Oktober 2006 @ 6:56 nm. Laat weet my as die CD met jou foto’s jou deur die pos bereik het. Jy lewer kommen...
skemerdonker.wordpress.com
Rendezvous | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2007/01/22/rendezvous
Rendezvous 22 Januarie 2007. 6 Kommentaar ». Welkom terug. Vertel ‘n bietjie daai stories, die Wesrand klink fabulous! Klink of dit selfs beter as Kimberley kan wees. Kommentaar deur Pienk Zuit. 8212; 22 Januarie 2007 @ 7:45 vm. Vertel vertel vertel vertel. Kommentaar deur Do Kwang. 8212; 23 Januarie 2007 @ 7:44 vm. Ek wil ook die stories van die Wesrand, my geliefde Wesrand, hoor . . . 8212; 25 Januarie 2007 @ 1:42 nm. 8212; 26 Januarie 2007 @ 6:06 vm. Voor Kersfees, asseblief! Kommentaar deur Do Kwang.
skemerdonker.wordpress.com
Hamba kahle fika futi, Taiwan! | skemerdonker
https://skemerdonker.wordpress.com/2006/07/31/hamba-kahle-fika-futi-taiwan
Hamba kahle fika futi, Taiwan! 8 Kommentaar ». Bon voyage, lolla. 8212; 1 Augustus 2006 @ 8:23 vm. Enter a whole new chapter. 8212; 1 Augustus 2006 @ 9:42 vm. Hierdie is ‘n boodskap aan die eienaar van die blog – delete hom gerus as jy klaar gelees het. 8216;n Webring vir Afrikaanse blogs is dalk aan die kom – gaan asseblief na http:/ afrikaansewebring.blogspot.com/. 8212; 5 Augustus 2006 @ 1:55 nm. Oi nostalgies. jy gaan dit mis, maar dit word ook beter. lekker travels. Kommentaar deur marita says.