willie-spies.blogspot.com
Willie Spies Web-log: Partnerships needed to save education
http://willie-spies.blogspot.com/2008/02/partnerships-needed-to-save-education.html
Sunday, 03 February 2008. Partnerships needed to save education. Education Minister Naledi Pandor should engage parents, school governing bodies and communities as partners and not as enemies if she wants to save South Africa from its current education crisis. This was the reaction of the FF Plus’ parliamentary spokesperson on education, Willie Spies to the publication of a report by the financial weekly Finweek, which reveals that South Africa is facing an education crisis. In 1999 only half of the coun...
willie-spies.blogspot.com
Willie Spies Web-log: March 2008
http://willie-spies.blogspot.com/2008_03_01_archive.html
Saturday, 15 March 2008. Berig in Saturday Argus oor "jammer se". I benefited from apartheid'. Leave that to the guilty parties'. The book needs to be closed now'. Subscribe to: Posts (Atom). Mail and Guardian Online. Goeie nuus uit Suid-Afrika. Goeie nuus uit Suid-Afrika. Besoek eers die blad voor jy emigreer! Berig in Saturday Argus oor jammer se.
willie-spies.blogspot.com
Willie Spies Web-log: Jake White - 'n simbool en inspirasie
http://willie-spies.blogspot.com/2007/10/jake-white-n-simbool-en-inspirasie.html
Wednesday, 31 October 2007. Jake White - 'n simbool en inspirasie. Jake White se aankondiging dat hy uittree as Springbok afrigter, laat mens tog met 'n gevoel van hartseer. Almal weet dis die regte ding om te doen. Hy het sy doelwitte bereik, 'n sukses gemaak en hy verlaat die partytjie op 'n baie hoe noot. Maar Jake White het 'n simbool geword van baie dinge wat Suid-Afrikaners vandag ook beleef. Maar soos White, ten spyte van teenkanting deur 'n klomp narre, sy visie behou het, sy doelwitte lewendig g...
willie-spies.blogspot.com
Willie Spies Web-log: Meeste punte, meeste drieë, geen beker
http://willie-spies.blogspot.com/2007/09/meeste-punte-meeste-drie-geen-beker.html
Friday, 07 September 2007. Meeste punte, meeste drieë, geen beker. Lanklaas was ek so teleurgesteld oor ‘n sportuitslag soos met die parlementêre wêreldbeker wat pas in Parys ten einde geloop het. As deel van die Suid-Afrikaanse span was dit heerlik om deel te wees van ‘n stukkie positiewe samespel. Na die tweede wedstryd was ek (en al die ander spanlede) oortuig dat die trofee vir ons wink. Geneem dat “punte aangeteken minus punte afgestaan” sou tel. Die finale uitslag (eerste drie plekke) was soos volg.
willie-spies.blogspot.com
Willie Spies Web-log: August 2007
http://willie-spies.blogspot.com/2007_08_01_archive.html
Friday, 03 August 2007. Genoeg is Genoeg met Tshwane knoeiery. Die VF Plus vergader vanoggend met senior advokate in Pretoria om voor te berei op ‘n regsproses wat die onsekerheid oor die naam van Pretoria vir eens en vir altyd tot ‘n bevredigende beslissing moet bring. Ons het nou genoeg gehad van die Tshwane Metroraad se jarelange geknoei met die naam van Pretoria. Afgesien van die registrasie van die naam Pretoria op die geografiese nameregister, kom die Pretoria naam ook by die Aktekantoor en Landmet...
jouloopbaan.solidariteit.co.za
Kry ’n strategie vir babas en werk - Solidariteit Wêreld LoopbaanSolidariteit Wêreld Loopbaan
https://jouloopbaan.solidariteit.co.za/kry-n-strategie-vir-babas-en-werk
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Kry ’n strategie vir babas en werk. Kry ’n strategie vir babas en werk. Dinsdag, Augustus 11th, 2015. Om jou brood aan albei kante gebotter te hê of nie? Baie vroue wonder toenemend of hulle ʼn loopbaan en kinders met sukses kan hanteer, en dis ʼn vraag met geen definitiewe antwoord nie. Tot nou toe, miskien. ʼn Onlangse artikel in die. Beweer dat jong vroue vandag nogal goed daarin slaag om die hele werk/lewe scenario te balanseer. Hoe? Ongeag of jy ’n ander werk so...
verteenwoordiger.solidariteit.co.za
Solidariteit Verteenwoordigers -Solidariteit Verteenwoordigers
https://verteenwoordiger.solidariteit.co.za/en
YOU & THE LAW. Solidarity in the media. CONTACT OUR HEAD OFFICE,. CONTACT A SERVICE PROVIDER,. If you are in need of advice, please contact Lizette Snyman: Tel. 012 644 4327 or e-mail: lizette@solidariteit.co.za. MEDIESE BEDRYF: Solidariteit Verteenwoordiger verjaarsdae. MEDIESE BEDRYF VERTEENWOORDIGERS: September verjaarsdae. MEDIES BEDRYF : Verteenwoordiger van die maand. MEDIES BEDRYF : Verteenwoordiger van die maand. MEDIESE BEDRYF VERTEENWOORDIGERS: Augustus verjaarsdae. STAFF / SHOP STEWARDS. The M...
onsbou.solidariteit.co.za
FAK - Ons BouOns Bou
https://onsbou.solidariteit.co.za/fak
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder. AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURPROJEKTE. AFRIKAANSE PLAKKAATREEKS ’n Plakkaatreeks van Afrikaanse digters en skrywers word tans ontwikkel vir gebruik in klaskamers. Die fokus van die plakkaatreeks is dat die jeug weer ’n liefde by hulself kweek vir die taal. AFRIDUETFEES Die FAK is vir die derde jaar saam met Cassi...
bgv.solidariteit.co.za
Wenke vir getuienislewering in howe en tribunale - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/wenke-vir-getuienislewering-in-howe-en-tribunale
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Wenke vir getuienislewering in howe en tribunale. Wenke vir getuienislewering in howe en tribunal. Wanneer jy vir enige rede in ʼn hof, tribunaal of verhoorondersoek moet getuig, is dit belangrik om van die volgende wenke kennis te neem:. Indrukke is belangrik en daarom is dit eerstens belangrik om betyds by die hof / tribunaal op te daag. Netjies gekleed hof toe. Onthou, die hof is ʼn baie formele instelling. Moenie ’n sonbril of hoed in die hof dra nie. Moet net g...
SOCIAL ENGAGEMENT