wesbank.wcape.school.za
Rekenaars - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/rekenaars.html
Laerskool Wesbank word in 2003 deur die Nasionale Onderwys-departement aangewys as die 2de beste rekenaarskool in Suid-Afrika. Wesbank beskik oor twee rekenaarsentrums met. Wat dm.v. 'n Windows netwerk bedryf word. Hierdie sentrums is vandag van die. Grootste en modernste in die Wes-Kaap. Elke leerder ontvang ook 'n uur onderrig per week op die bekende Cami Wiskunde- en Leesprogram. Die skool beskik ook oor 'n rekenaarklub wat deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres in die middae beheer word. Leerders o...
wesbank.wcape.school.za
Buitemuurse aktiwiteite - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/buitemuurse-aktiwiteite.html
Die skool bied 'n wye verskeidenheid van verenigings en sportsoorte aan sodat elke leerder die geleentheid kan kry om deel te neem waarin hy of sy belangstel. Die klem word op deelname geplaas en ons poog om almal aan wedstryde te laat deelneem. Atletiek, Tennis, Krieket, Swem en Tweekamp. Rugby, Netbal, Hokkie (seuns en meisies) en Tennis. Die sukses van ons sport het verseker dat verskeie instansies ons sportspanne borg:. Fé Spur, Oudtshoorn. James King en Badenhorst Prokureurs. N Leerderraad bestaande...
wesbank.wcape.school.za
Kontak Ons - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/kontak-ons.html
Telefoonnommer: (044) 279 1731. Epos adres: ahanekom@wesbank.wcape.school.za. Vir personeel se epos adresse. Webwerf ontwerp en opgedateer deur.
wesbank.wcape.school.za
Koshuis - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/koshuis.html
Die skool gebruik die koshuis van Langenhoven Gimnasium, wat spesiaal ingerig is vir laerskool leerders. Bykans 60 leerders van ons skool vanaf gr. 1 tot 7 is deel van die koshuis. Die koshuis is in ‘n kindervriendelike omgewing wat baie aan ‘n plaasomgewing herinner. ‘n Onderwyseres van ons skool sien toe dat die ou kleintjies gelukkig is en goed versorg word. Webwerf ontwerp en opgedateer deur.
wesbank.wcape.school.za
Akademie - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/akademie.html
Laerskool Wesbank is vir die vierde jaar ná mekaar. Met ‘n spesiale toekenning vir uitnemendheid. Deur die Wes-Kaapse Minister van Onderwys. Is die skool se Grondslagfase en Intermediêre Fase aangewys as die toppresteerder in Geletterdheid in die Suid-Kaap. Is die skool aangewys as die beste presteerder in Wiskunde in die Suid-Kaap en een van die top tien presteerders in die Wes-Kaap. Is die skool se Grondslagfase aangewys as die beste in die Suid-Kaap en een van die beste vyf skole in die Wes-Kaap.
wesbank.wcape.school.za
Nasorg - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/nasorg.html
Die Nasorgsentrum is op die skoolterrein in vyf lokale wat baie gerieflik vir die leerders ingerig is. Die Nasorg is so beplan dat dit 'n integrale deel van die skool se organisasie vorm. Die nasorg begin onmiddellik nadat die skool vir die graad 1 - leerders sluit. Hierdie leerders bly gratis by die nasorg totdat hul ouers hul gedurende middagete kom haal. Indien u in die nasorg belangstel, is u welkom om die sekretaresse by die skool te skakel. Die verskil tussen die gewone. En die buitengewone,.
wesbank.wcape.school.za
PrePrimêr - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/preprimecircr.html
Die Preprimêre Skool is 'n onafhanklike skool met sy eie Beheerliggaam. Die skool is geleë op die terrein van Laerskool Wesbank en vorm 'n integrale deel van die Laerskool. Die skool bied ook 'n voldagversorgingsprogram aan wat nasorgfasiliteite en 'n middagete vir die kleuters insluit. Me. Rika van der Rijst behartig die nasorg op die skool se eie terrein. Die buitespelapparaat bied 'n baie groot verskeidenheid en is deeglik beplan om in die kleuters se behoeftes te voorsien. Van die Laerskool.".
wesbank.wcape.school.za
Personeel - Laerskool Wesbank
http://www.wesbank.wcape.school.za/personeel.html
Skoolhoof - Alewyn Hanekom. Laerskool Wesbank is 'n skool waar elke leerder in sy totaliteit aangespreek word. Die groot verskeidenheid akademiese-, kulturele- en buitemuurse aktiwiteite dra daartoe by dat elke leerder die geleentheid kry om sy talente en vermoëns te kan ontwikkel. Die skool vorm deel van 'n baie betrokke ouergemeenskap wat saam met die leerders trots is op die skool. Die hele skoolgemeenskap beywer hulle daagliks om die volgende doelwitte te bereik:. Me E van Rensburg. Mnr M van der Berg.
uitkomstguestfarm.co.za
Rooms and Rates - Uitkomst Guestfarm
http://www.uitkomstguestfarm.co.za/rooms-and-rates.html
Where to find us. Contact us for December and January prices by clicking HERE. Website design and updates by Webphix.co.za.
uitkomstguestfarm.co.za
Where to find us - Uitkomst Guestfarm
http://www.uitkomstguestfarm.co.za/where-to-find-us.html
Where to find us. Where to find us. Take the R61 towards Aberdeen. Turn Right at Uitkomst sign. Keep straight on gravel road until you reach Uikomst Guestfarm on your right. Take the R61 from Aberdeen towards Graaff-reinet. Turn left at the Uitkoms sign. Keep straight on the gravel road until you reac Uitkomst Guestfarm. Website design and updates by Webphix.co.za.