proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: Jou uitnodiging... Your invitation!
http://proepretville.blogspot.com/2012/11/jou-uitnodiging-your-invitation.html
Tuesday, 20 November 2012. Jou uitnodiging. Your invitation! Please come and visit us! Phone Emma for more info:. Bel asb vir Emma vir meer inligting! Dis soos die weduwee se kruik. ons is oneindig dankbaar en dinge gebeur aanhoudend . nes die weduwee se kruik wat net nooit leeg loop nie! Things are happening and it's HOT! Pun intended) But we are very thankful. After a long time of hard work, things are happening! Pretville begin draai in alle teaters nou Vrydag! Asb laat weet ons wat jy dink? 14 May 20...
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: Stap saam.... Walk with!
http://proepretville.blogspot.com/2012/12/stap-saam-walk-with.html
Monday, 3 December 2012. Stap saam. Walk with! N Proesel Pretville - stap saam deur die dorp! A walk through the town Pretville! Wondered if a visit to Pretville is worth it? Remember you have 3 days left to enter the Christmas-box competition! E-mail me with your story! Gewonder of dit die moeite werk is om Pretville te besoek? Onthou daar is net 3 dae oor. Om die Kers-Box kompetisie te wen! E-pos my sommer met jou storie! Subscribe to: Post Comments (Atom). Top 100 best sellers list! Hoe om in te skryf:.
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: Die gesoek na die 'regte' outfit...
http://proepretville.blogspot.com/2012/10/die-gesoek-na-die-regte-outfit.html
Wednesday, 31 October 2012. Die gesoek na die 'regte' outfit. Die gesoek na die regte “outfit”…. Die Pretville Premier is om die draai. en die tema? 50’s. Hoe dan nou anders. Ek begin soek. Winkel na winkel loop ek. Aandrokke – nie regtig 50’s nie, maar mens kan seker wegkom as jy ‘n blom of hoed of ding iewers vaswerk. Prys? Ver oor my budget, en ek weier beslis om ‘n plaas se geld te betaal vir ‘n ding wat ek verseker net een keer gaan dra. Ek probeer hulle nie eers aan nie. EN NOG STEEDS TE KORT!
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: Kom kuier! Pretville maak oop!
http://proepretville.blogspot.com/2012/11/kom-kuier-pretville-maak-oop.html
Sunday, 4 November 2012. November is DIE maand. 23 ste om presies te wees. Pretville maak oop vir die publiek! Elke dag, vanaf 08:00 tot 17:00. Onthou daar is ook 'n fliek (teater) waar jy regtig kan fliek! Vir meer inligting: fb.me/vguPl1D4. November is ook die maand vir:. Die Pretville fliek wat uitkom, . en. Die Proe Pretville boek sal in bekende boekwinkels te koop wees, of,. Bestel hom sommer direk by LAPA http:/ www.lapa.co.za/product-view/622/proe pretville. Kom kyk waar werk Jakkie en Jakomien!
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: December 2012
http://proepretville.blogspot.com/2012_12_01_archive.html
Saturday, 15 December 2012. Daar is 'n spook. in Pretville. Ek wonder of die As-brood resep in Proe Pretville iets daarmee te doene het! Oh dear. there's a ghost in Pretville. wonder if the 'Ass-bread' recipe in Proe Pretville has anything to do with it? Links to this post. Monday, 10 December 2012. Geheime en skinder in Pretville! Skeleton's and secrets of Pretville! Die arme Hennie H.h.hakkel sukkel. Wel die geheim is ook in die boek! Shame, and he is so sweet. That's not all. I hear that Oom Frik ...
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: November 2012
http://proepretville.blogspot.com/2012_11_01_archive.html
Thursday, 29 November 2012. Wen vir jouself 'n Retro Kersgeskenk! Win yourself a Retro Christmas present! A lovely box full of goodies, just before Christmas! N Heerlike box vol goeters, net voor Kersfees! 1 Le Creuset retro tea-pot! Hoe om in te skryf? E-mail my sommer - of:. At the bottom of this post is a "comment" box! Enter your e-mail address and a short story of what you plan to do this Christmas. Competition closes 6 Nov - JUST ONE WEEK! Kompetisie sluit 6 Nov - NET EEN WEEK! Links to this post.
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: Top 100 verkoper! Top 100 best sellers list!
http://proepretville.blogspot.com/2013/01/top-100-verkoper-top-100-best-sellers.html
Tuesday, 15 January 2013. Top 100 best sellers list! Hallo almal. Die nuwe jaar kon nie beter begin vir my nie! Hi everyone. This new year could not have started better for me! Proe Pretville is nou 'n "Top 100 verkoper". Ek is stom verbaas en baie dankbaar aan almal wat hom gekoop het of nog gaan koop. Ook vir die geleentheid wat Paul geskep het vir so 'n boek. Proe Pretville is now a "Top 100 seller"! Machiel Roets wat al die liedjies opgetower het met sy ongelooflike musikale talente is ook daar en sp...
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: 'n Spook? A Ghost? In Pretville??
http://proepretville.blogspot.com/2012/12/n-spook-ghost-in-pretville.html
Saturday, 15 December 2012. Daar is 'n spook. in Pretville. Ek wonder of die As-brood resep in Proe Pretville iets daarmee te doene het! Oh dear. there's a ghost in Pretville. wonder if the 'Ass-bread' recipe in Proe Pretville has anything to do with it? Subscribe to: Post Comments (Atom). Top 100 best sellers list! Hallo almal. Die nuwe jaar kon nie beter begin vir my nie! 160; Hi everyone. This new year could not have started better for me! Proe Pretville se ontstaan. Hoe om in te skryf:. 160; 0832831...
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: September 2012
http://proepretville.blogspot.com/2012_09_01_archive.html
Saturday, 29 September 2012. Proe Pretville se ontstaan. Proe Preville is ‘n kookboek vol verrassings wat die inwoners se geheime vasvang wat in die denkbeeldige 50’s dorpie “Pretville” bly. 8216;Pretville’ is ‘n nuwe musiekrolprent uit die stal van die vervaardigers van ‘Liefling, die movie’. Dan is daar natuurlik oom Frik se fantastiese vingerlik lekker ribbetjies en moenie vergeet van Hennie Hakkel se heerlike skommels nie. Kallie Klawers se kolwyntjies is ’n wenner en Vinnige Frank se vrek ...Mevrou ...
proepretville.blogspot.com
Proe Pretville: October 2012
http://proepretville.blogspot.com/2012_10_01_archive.html
Wednesday, 31 October 2012. Die gesoek na die 'regte' outfit. Die gesoek na die regte “outfit”…. Die Pretville Premier is om die draai. en die tema? 50’s. Hoe dan nou anders. Ek begin soek. Winkel na winkel loop ek. Aandrokke – nie regtig 50’s nie, maar mens kan seker wegkom as jy ‘n blom of hoed of ding iewers vaswerk. Prys? Ver oor my budget, en ek weier beslis om ‘n plaas se geld te betaal vir ‘n ding wat ek verseker net een keer gaan dra. Ek probeer hulle nie eers aan nie. EN NOG STEEDS TE KORT!